Spring na inhoud

Suster Joelija Globa

31 JULIE 2024
RUSLAND

Suster Joelija Globa word ’n opgeskorte tronkvonnis gegee

Suster Joelija Globa word ’n opgeskorte tronkvonnis gegee

Op 25 Junie 2024 het die Oenetsjenski-distrikshof van die Brjansk-streek suster Joelija Globa skuldig bevind. Sy is ’n opgeskorte tronkvonnis van twee jaar en ses maande gegee. Sy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Profiel

Ons is dankbaar om te weet dat ons ook ‘ons hart voor Jehovah kan uitstort’ en oortuig kan wees dat hy vir ons ’n skuilplek sal wees. – Psalm 62:7, 8.

Tydlyn

  1. 31 Mei 2023

    Kriminele saak word gemaak

  2. 22 Junie 2023

    Huis word deursoek. Joelija en Ernst word ondervra

  3. 28 September 2023

    Word onder reisbeperkings geplaas

  4. 31 Januarie 2024

    Kriminele verhoor begin

  5. 25 Junie 2024

    Word skuldig bevind en ’n opgeskorte tronkvonnis van twee jaar en ses maande gegee