Spring na inhoud

Suster Sona Olopova

30 JANUARIE 2024
RUSLAND

Suster Sona Olopova gevonnis tot twee jaar dwangarbeid in tronk

Suster Sona Olopova gevonnis tot twee jaar dwangarbeid in tronk

Op 25 Januarie 2024 het die Tsentralni-distrikshof van Toljatti in die Samara-streek suster Sona Olopova skuldig bevind en haar tot twee jaar dwangarbeid in ’n tronk gevonnis. Sy sal in die tronk moet bly en gemeenskapsdiens moet doen.

Profiel

Ons is oortuig dat Jehovah sal aanhou om liefdevolle leiding en beskerming aan Sona en al sy getroue knegte te voorsien wat aanhou om op hom te vertrou. – Psalm 86:2.

Tydlyn

  1. 15 Mei 2023

    Kriminele saak word gemaak

  2. 16 Mei 2023

    Huis word deursoek. Word ondervra en onder reisbeperkings geplaas

  3. 6 September 2023

    Kriminele verhoor begin

  4. 25 Januarie 2024

    Word skuldig bevind en tot twee jaar dwangarbeid in ’n tronk gevonnis

a Die onderhoud met suster Olopova is gehou voordat sy gevonnis is.