Spring na inhoud

Suster Wiktorija Werchotoerowa

18 AUGUSTUS 2021
RUSLAND

Suster Wiktorija Werchotoerowa behou haar vreugde al kan sy skuldig bevind word

Suster Wiktorija Werchotoerowa behou haar vreugde al kan sy skuldig bevind word

Tydlyn

  1. Op 29 November 2021 het die Priokski-distrikshof van Nizjni Nowgorod suster Wiktorija Werchotoerowa skuldig bevind en haar ’n opgeskorte tronkvonnis van vier jaar gegee. Sy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie

  2. 17 Julie 2020

    Reisbeperkings is op Wiktorija geplaas

  3. 26 Maart 2020

    ’n Kriminele saak is teen Wiktorija gemaak

  4. 17 Julie 2019

    Tien polisiemanne, tesame met die speurder, het haar huis vyf uur lank deursoek. Hulle het Wiktorija en haar man, Sergei, in aparte kamers gehou. Die polisiemanne het Wiktorija probeer bang maak deur vir haar te beskryf hoe aaklig die toestande in die tronk is

Profiel

Ten spyte van vervolging bly ons broers en susters in Rusland vreugdevol met Jehovah se hulp. Ons weet dat hy sal aanhou om vir hulle “vreugde en vrede” te gee. – Romeine 15:13.