25 APRIL 2023
RUSLAND
“Vreugde gee my die krag om Jehovah te bly dien”
Die Zawodski-distrikshof van Kemerowo sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Wladimir Baikalof. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Ons is oortuig dat Jehovah sal aanhou om al sy getroue knegte te versterk sodat hulle moeilike tye met vreugde kan verduur. – Jakobus 1:2, 3.
Tydlyn
2 Februarie 2022
Kriminele saak word gemaak
3 Februarie 2022
Woonstel word deursoek
26 Oktober 2022
Word aangekla en onder reisbeperkings geplaas
30 November 2022
Kriminele verhoor begin