6 DESEMBER 2023
RUSLAND
“Ware geloof kan nie deur moeilike tye gebreek word nie”
Die Kaltanski-distrikshof van die Kemerowo-streek sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Aleksandr Tsikoenof. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Hoe dankbaar is ons tog vir die baie voorbeelde van lojaliteit wat ons daaraan herinner dat niemand wat geloof stel in Jehovah en sy Seun, Jesus Christus, teleurgestel sal word nie. – Romeine 10:11.
Tydlyn
27 April 2021
Kriminele saak word gemaak
2 Mei 2021
Huis word deursoek. Word gearresteer en in aanhouding voor sy verhoor geplaas
4 Mei 2021
Word uit aanhouding voor sy verhoor vrygelaat en onder huisarres geplaas
24 Junie 2021
Word uit huisarres vrygelaat en onder reisbeperkings geplaas
25 Julie 2023
Kriminele verhoor begin