Spring na inhoud

RUSLAND

Geskiedkundige gebeure in Rusland

Geskiedkundige gebeure in Rusland
  1. 5 MEI 2018 – Sint Petersburg-stadshof bly by uitspraak wat die Staat toelaat om die Administratiewe Sentrum van Jehovah se Getuies in Rusland af te vat

    NOG INLIGTING

  2. 17 JULIE 2017 – Die appèlafdeling van die Hooggeregshof van die Russiese Federasie bly by die uitspraak van 20 April. Jehovah se Getuies word in Rusland verbied

    NOG INLIGTING

  3. 20 APRIL 2017 – Die Hooggeregshof van die Russiese Federasie verbied die bedrywighede van Jehovah se Getuies in Rusland

    NOG INLIGTING

  4. 30 NOVEMBER 2015 – Al 16 Getuies wie se sake in Taganrog herverhoor is, word skuldig bevind omdat hulle hulle geloof beoefen. Die regter het die vonnisse uitgestel

    NOG INLIGTING

  5. 2 DESEMBER 2014 – Die Hooggeregshof van die Russiese Federasie verbied jw.org

    NOG INLIGTING

  6. 30 JULIE 2014 – Sewe uit sestien Getuies wat in Taganrog verhoor is, word skuldig bevind omdat hulle hulle geloof beoefen

    NOG INLIGTING

  7. 10 JUNIE 2010 – Europese Hof van Menseregte verklaar dat die verbod op die Moskouse Gemeenskap van Jehovah se Getuies menseregte skend

  8. 11 SEPTEMBER 2009 – Rostof-streekhof verklaar dat 34 publikasies van Jehovah se Getuies ekstremisties is

  9. 2009 – Russiese owerhede begin om die Federale Wet op die Teëwerking van Ekstremistiese Bedrywighede verkeerd toe te pas

  10. 26 MAART 2004 – Moskouse Gemeenskap van Jehovah se Getuies word verbied

  11. MAART 1996 – Jehovah se Getuies word onskuldig verklaar en erken as slagoffers van politieke onderdrukking

  12. 11 DESEMBER 1992 – Russiese Federasie registreer Jehovah se Getuies wetlik

  13. 27 MAART 1991 – Sowjetunie registreer Jehovah se Getuies wetlik

  14. OKTOBER 1965 – Minder regeringsbeperkings en onderdrukking

  15. APRIL 1951 – Omtrent 9 500 Getuies uit ses Sowjetrepublieke word na Siberië verban

  16. 1928 – Jehovah se Getuies kry nie wetlike registrasie nie; jare van vervolging begin

  17. 1891 – Eerste Russiese Getuie word na Siberië verban

  18. 1887 – Eerste keer op rekord dat Die Wagtoring na Rusland gepos word