Spring na inhoud

2 DESEMBER 2015
RUSLAND

Hof in Taganrog vonnis Getuies vir godsdiensbedrywighede

Hof in Taganrog vonnis Getuies vir godsdiensbedrywighede

Hof in Taganrog vonnis Getuies vir godsdiensbedrywighede

Op 30 November 2015 het regter Wasjoetsjenko al 16 van Jehovah se Getuies wat in Taganrog verhoor is, skuldig bevind weens hulle godsdiensbedrywighede, maar hy het die vonnisse opgeskort. Wat hou dit vir die veroordeeldes in? Wat beteken hierdie beslissing vir Jehovah se Getuies in Taganrog en elders in Rusland? Hierdie video bevat ’n verklaring oor die beslissing en lewer verslag oor die nuutste verwikkelinge in hierdie uitgerekte verhoor.