21 MEI 2024
RUSLAND
’n Voorreg om Jehovah se naam te verdedig
Die Bijsk-stadshof van die Altai-gebied sal binnekort sy uitspraak gee in die saak teen broer Sergei Loekin. Die aanklaer het nog nie ’n spesifieke vonnis aangevra nie.
Profiel
Ons is dankbaar vir Sergei se voorbeeld wat ons daaraan herinner dat ons liefde vir Jehovah ‘vrees uitdryf’. – 1 Johannes 4:18.
Tydlyn
1 Desember 2022
Kriminele saak word gemaak
25 Januarie 2023
Woonstel en kantoor word deursoek. Word ondervra en onder reisbeperkings geplaas
25 Januarie 2024
Kriminele verhoor begin