Spring na inhoud

15 FEBRUARIE 2016
RUSLAND

Die Russiese owerheid gebruik valse bewyse om Getuies van ekstremisme aan te kla

Die Russiese owerheid gebruik valse bewyse om Getuies van ekstremisme aan te kla

Die Russiese owerheid het valse bewyse al hoe meer begin gebruik om aanklagte van ekstremisme teen Jehovah se Getuies te regverdig. Hierdie video ondersoek drie gevalle hiervan, asook hoe dit vryheid van aanbidding in Rusland raak.