Spring na inhoud

6 FEBRUARIE 2019
RUSLAND

Russiese hof verklaar Dennis Christensen skuldig en vonnis hom tot ses jaar tronkstraf

Russiese hof verklaar Dennis Christensen skuldig en vonnis hom tot ses jaar tronkstraf

Op 6 Februarie 2019 het ’n Russiese hof Dennis Christensen skuldig bevind aan “die organisering van die bedrywighede van ’n ekstremistiese organisasie”. Hy is tot ses jaar tronkstraf gevonnis. Die onregverdige beslissing, wat alreeds internasionale aandag gekry het, sal geappelleer word.

Ons sal bid vir Dennis Christensen en sy vrou, Irina, en ons baie broers en susters in Rusland terwyl hulle aanhou om ‘rustig te bly en vertroue te hê’ in Jehovah. – Jesaja 30:15.

 

Lees meer