Spring na inhoud

23 JANUARIE 2015
RUSLAND

Rusland se hoogste hof verbied Getuies se regsentiteit in Samara—Wat hou die toekoms in?

Rusland se hoogste hof verbied Getuies se regsentiteit in Samara—Wat hou die toekoms in?

Op 12 November 2014 het die Hooggeregshof van die Russiese Federasie ’n laer hof se beslissing gehandhaaf om die regsentiteit van Jehovah se Getuies in Samara, Rusland, te likwideer. Waarom is die beslissing om die Getuies se regsentiteit te likwideer, kommerwekkend? Wat sal dit moontlik vir Jehovah se Getuies in Rusland beteken?