Spring na inhoud

23 APRIL 2014
RUSLAND

Onderdrukking van godsdiensvryheid in Rusland

Onderdrukking van godsdiensvryheid in Rusland

Die Russiese owerheid in Taganrog vervolg Jehovah se Getuies strafregtelik. Wat het aanleiding gegee tot hierdie aanval op godsdiensvryheid? Is dit ’n herhaling van die geskiedenis?