Spring na inhoud

4 APRIL 2017
RUSLAND

Verklaring oor die dreigende verbod op Jehovah se Getuies in Rusland

Verklaring oor die dreigende verbod op Jehovah se Getuies in Rusland

Op 5 April 2017 is die saak om Jehovah se Getuies in Rusland te verban deur die Hooggeregshof verhoor. Voordat die verhoor begin het, het Wasili Kalin, ’n verteenwoordiger van die Administratiewe Sentrum van Jehovah se Getuies in Rusland, ’n beroep op die regering gedoen om ’n einde te maak aan die onregverdige vervolging van Jehovah se Getuies. Sy verklaring is op 21 Maart 2017 op jw-russia.org geplaas.