Spring na inhoud

10 NOVEMBER 2015
SUID-KOREA

Die Grondwetlike Hof ondersoek Suid-Korea se behandeling van gewetensbeswaardes

Die Grondwetlike Hof ondersoek Suid-Korea se behandeling van gewetensbeswaardes

Op 9 Julie 2015 het die Grondwetlike Hof van Suid-Korea ’n openbare verhoor gehou na aanleiding van ’n konstitusionele klag deur drie gewetensbeswaardes teen militêre diensplig. Wat kan die Hof dalk beweeg om die reg tot gewetensbeswaar te erken en moontlik daartoe lei dat Suid-Korea alternatiewe burgerlike diens instel? Hierdie video bevat ’n opsomming van die verhoor en die kwessies wat die Hof in aanmerking moet neem.