Türkiye
Jehovah se Getuies in Türkiye
-
Jehovah se Getuies – 5 692
-
Gemeentes – 71
-
Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood – 8 873
-
Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking – 1 tot 15 502
-
Bevolking – 85 957 000
Europese Hof van Menseregte beslis dat Turkye Koninkryksale as “plekke van aanbidding” moet erken
Hoewel die wetlike status van Jehovah se Getuies in Turkye geleidelik verbeter het, word daar steeds gediskrimineer teen hulle pogings om erkende plekke van aanbidding te bou en te besit.
Europese Hof van Menseregte beslis ten gunste van vier gewetensbeswaardes in Turkye
’n Derde beslissing teen Turkye beklemtoon dat die Europese Konvensie gewetensbeswaardes beskerm en dat al die lidstate van die Europese Raad die reg op gewetensvryheid moet erken.
Turkye weier om aan Europese standaarde in verband met gewetensbeswaar te voldoen
Waarom staan die regering gewetensbeswaar teë en weier dit om hierdie fundamentele mensereg te erken?
VN sê dat Turkye die gewete van sy burgers moet respekteer
Lees oor ’n mylpaalbeslissing van die VN wat Turkse burgers die reg gee om op grond van hulle gewete militêre diens te weier.