Spring na inhoud

TURKMENISTAN

Geskiedkundige gebeure in Turkmenistan

Geskiedkundige gebeure in Turkmenistan
  1. 22 OKTOBER 2014 – As gevolg van presidensiële amnestie word agt Getuies wat onregverdig in die tronk was, vrygelaat

  2. 21 AUGUSTUS 2008 – Jehovah se Getuies doen aansoek vir wetlike registrasie, maar die regering het dit nog nie goedgekeur nie

  3. 18 MEI 1992 – Regering neem grondwet aan wat basiese menseregte waarborg

  4. 27 OKTOBER 1991 – Turkmenistan word ’n onafhanklike nasie

  5. 1980’s – Jehovah se Getuies rapporteer eerste bedrywighede in Asjgabat