31 MEI 2019
VERENIGDE STATE
Oorsig van die “Liefde faal nooit”!-internasionale streekbyeenkomste vir 2019
Miami, Florida (Spaans), Verenigde State
Datum: 24-26 Mei 2019
Plek: Marlins Park in Miami, Florida, Verenigde State
Programtaal: Spaans
Bywoningshoogtepunt: 28 562
Aantal gedoop: 230
Aantal internasionale besoekers: 4 600
Genooide takkantore: Argentinië, Bolivia, Brasilië, Brittanje, Chili, Colombia, Ecuador, Filippyne, Kanada, Kuba, Paraguay, Peru, Sentraal-Amerika, Sentraal-Europa, Spanje
Plaaslike broers en susters verwelkom besoekers na Miami
’n Foto van drie jong Getuies in ’n fotoraam buite die byeenkoms
Broer Kenneth Cook, ’n lid van die Bestuursliggaam, gee die laaste toespraak by Saterdag se middagsessie
Vier mense word gedoop
Bywoners sing hartlik saam gedurende Saterdag se program
’n Plaaslike suster en ’n besoekende suster doen openbare getuieniswerk buite die Kislak-sentrum by die Universiteit van Miami Dade
Spesiale voltydse dienaars wat besoek het, staan op die veld van die byeenkomsgronde gedurende die laaste toespraak van Sondag se program
Plaaslike susters maak reg om tradisionele kosse by ’n spesiale geleentheid vir die besoekers te bedien
Susters doen ’n tradisionele Spaanse dans by ’n spesiale geleentheid vir die besoekers
Baie besoekers van ander lande geniet ’n optrede by die Byeenkomssaal in West Palm Beach