Spring na inhoud

22 APRIL 2013
VERENIGDE STATE

Bomontploffings by Boston-maraton

Bomontploffings by Boston-maraton

Op 15 April 2013 het twee bomme wat naby die eindstreep van die Boston-maraton ontplof het, 3 mense gedood en 176 beseer. Volgens die eerste verslae was daar geen beserings onder Jehovah se Getuies nie. Plaaslike Getuies was van die eerstes wat slagoffers van die tragedie gehelp het. “Die slagoffers en hulle gesinne is in ons gedagtes en gebede”, het J.R. Brown, die woordvoerder van die Getuies, gesê. “Ons lê ons daarop toe om skriftuurlike vertroosting te bring aan almal wat deur sulke sinlose en wrede dade bedroef word.”

Mediaverteenwoordiger:

Internasionaal: J.R. Brown, Office of Public Information, tel. +1 718 560 5000

Suid-Afrika: Mzamo Goloda, +27 11-761-1000