Spring na inhoud

8 OKTOBER 2013
VERENIGDE STATE

Oorstromings in Colorado

Oorstromings in Colorado

In die middel van September het swaar reën in die staat Colorado, VSA, oorstromings veroorsaak. Strate is afgesluit, huise is beskadig en ten minste agt mense het hulle lewe verloor. Berigte dui aan dat geen Getuies van Jehovah in die gebied gedood of beseer is nie. Maar sowat 70 Getuiegesinne in die dele wat die swaarste getref is, moes uit hulle huise na veiligheid gebring word. Getuie- ouer manne in die geteisterde gebied werk hard om in die onmiddellike behoeftes van hierdie gesinne te voorsien en hulle te help om tydelike verblyf te vind.

Mediaverteenwoordiger(s):

Internasionaal: J.R. Brown, Office of Public Information, tel. +1 718 560 500

Suid-Afrika: Mzamo Goloda, +27 11-761-1000