Spring na inhoud

31 MEI 2013
VERENIGDE STATE

Opknapping van die Stanley-teater

Opknapping van die Stanley-teater

Vrywilligers onder Jehovah se Getuies het groot verbeteringe aangebring aan die Stanley-teater, ’n historiese gebou wat al byna drie dekades vir gratis Bybelse geleenthede in Jersey City, New Jersey, gebruik word.