Spring na inhoud

5 MAART 2020
WÊRELDNUUS

Broer Artem Gerasimof skuldig bevind en beboet deur hof in die Krim

Broer Artem Gerasimof skuldig bevind en beboet deur hof in die Krim

Op 3 Maart 2020 het die Jalta-stadshof in die Republiek Krim broer Artem Gerasimof skuldig bevind. Hy is nie tronkstraf gegee nie, maar hy het wel ’n boete van amper R100 000 gekry. Hy sal die uitspraak appelleer.