Spring na inhoud

18 JUNIE 2021
WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2021 – Nr. 5

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2021 – Nr. 5

’n Lid van die Bestuursliggaam moedig gesinne aan om geestelik sterk te bly gedurende die pandemie. Ouers vertel wat hulle gedoen het om hulle kinders te help om ná aan Jehovah te bly.