Spring na inhoud

18 SEPTEMBER 2013
WÊRELDNUUS

’n Nuwe gebaretaal-toepassing is beskikbaar!

’n Nuwe gebaretaal-toepassing is beskikbaar!

Die nuwe toepassing JW Library Sign Language stel jou in staat om gebaretaalvideo’s van jw.org af te laai en te speel. Jy kan daarna kyk al is jy nie by die Internet ingeskakel nie. Die toepassing bevat kleurvolle beelde en is gebruikersvriendelik. Die toepassing is beskikbaar vir iPad®-, iPhone®- en iPod touch®-toestelle sowel as vir toestelle wat Android™ 3.0 en nuwer programme gebruik. In die toekoms sal ’n Windows 8-weergawe vrygestel word.