Spring na inhoud

12 MEI 2014
WÊRELDNUUS

Deskundiges se beskouing oor die reg op gewetensbeswaar

Deskundiges se beskouing oor die reg op gewetensbeswaar

Vooraanstaande deskundiges op die gebied van menseregte bespreek hoe die reg op gewetensbeswaar teen militêre diens ’n mensereg in Europa geword het.

  • Mnr. Nils Muiznieks is die Europese Raad se kommissaris vir menseregte, wat aangestel is om die toepassing van menseregte in lidlande te bevorder.

  • Mnr. Richard Clayton QC is die verteenwoordiger van die Verenigde Koninkryk by die Venesiese Kommissie. Die Venesiese Kommissie is die Europese Raad se raadgewende liggaam oor konstitusionele reg.

Kyk na die hoogtepunte van hierdie interessante onderhoude.