Spring na inhoud

19 MAART 2014
WÊRELDNUUS

Guy H. Pierce, ’n lid van die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies, is op 79-jarige ouderdom oorlede

Guy H. Pierce, ’n lid van die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies, is op 79-jarige ouderdom oorlede

Guy H. Pierce, ’n lid van die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies by hulle wêreldhoofkwartier in Brooklyn, New York, is op Dinsdag 18 Maart oorlede. Hy was 79 jaar oud.

Mnr. Pierce laat sy vrou, Penny, agter, asook sy ses kinders en ’n hele paar kleinkinders en agterkleinkinders. Hy word ook met geneentheid onthou deur Jehovah se Getuies regoor die wêreld, wat hy as sy familie beskou het.

Die oorblywende lede van die Bestuursliggaam het in ’n verklaring gesê: “Die herinneringe wat ons het van die moedige en getroue manier waarop hy sy lewe op aarde gelei het, sal aanhou om ons in die jare wat voorlê, te versterk.”

Mediaverteenwoordiger(s):

Internasionaal: J.R. Brown, Office of Public Information, tel. +1 718 560 5000

Suid-Afrika: Mzamo Goloda, +27 11-761-1000

 

Lees meer