Spring na inhoud

20 MEI 2013
WÊRELDNUUS

Streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies vir 2013

Streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies vir 2013

J.R. Brown, die internasionale woordvoerder van Jehovah se Getuies, lewer kommentaar oor die “God se Woord is die waarheid!”-streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies en waarom dit nuuswaardige geleenthede is.