Spring na inhoud

28 JUNIE 2013
WÊRELDNUUS

Wagtoring—AANLYN BIBLIOTEEK bereik ’n mylpaal

Wagtoring—AANLYN BIBLIOTEEK bereik ’n mylpaal

Wagtoring—AANLYN BIBLIOTEEK het onlangs ’n mylpaal bereik toe dit in 100 tale beskikbaar geword het. Hierdie navorsingshulp voorsien toegang tot publikasies van Jehovah se Getuies en stel jou in staat om ’n Bybelvers of artikel maklik te vergelyk met dieselfde vers of artikel in ’n ander taal.