Spring na inhoud

Global Information Brochures

Die skriftuurlike beskouing van Jehovah se Getuies in verband met die beskerming van kinders

Die skriftuurlike beskouing van Jehovah se Getuies in verband met die beskerming van kinders

Die beskerming van kinders is van die allergrootste belang vir alle Getuies van Jehovah. Hierdie dokument gee ’n verduideliking van Jehovah se Getuies se reaksie op aantygings van kindermishandeling.